file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #18298 by Kriek
lol Nessie, daar vang jy ons almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18296 by Dassie
Hi Vennesa. Waar trek jy nou in die hele TTC storie?

Jip BD BD BD die naweek.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18297 by G Baby
Hallo julle terug! Kyk as mense hare sny en kleur moet mens nie ander goed ook beplan nie,die hare het 'n ewigheid gevat. EK het probeer groei,maar dit vandag weer als afgesny in 'n kort bob en bruin en blond strepies ingesit. Fortuin later,maar dit lyk mooi en voel weer beter.

Blessed jou magie is pragtig!
Ansa-sterkte met die begrafins en ek hoop Af daag binnekort op.
Nelria en slakkie dis nou nice dat julle toe mekaar raakloop. Ons het ok PEP in Letsitele-koop altyd stickers vir kinders daar-R3-99 pakkie en hulle is mal daaroor. Mens kan lekker shop daar!

Laliek sterkte met jou FS afspraak maandag.
Morgan lekker fliek ek het die voorskou gesien sal dit so graag wil kyk-het natuurlik nie flieks hier by ons nie

My vriendin kry maandag induksie in wilgers hospitaal,sy is nou 37 weke,en sy was vandag by gine -haar seuntjie weeg al 3.7kg!!!! Daar gat my swanger maatjie,darem nog my niggie oor,maar ek sien haar bitter min.

Driekie-hou duim vas dat jy BFP kry-verstaan nie die temps ding nie,maar dit klink goed.

Toe ek my dogterjie by skool optel,vertel die juffrou my dat sy 'n vieslike tantrum gegooi het toe ek gery het. AI tog sy is al 4,weet waar kom sy daaraan nie. EK het lank gepreek vir haar en ges? as sy dit weer doen sal sy nie weer skool toe gaan,maar by die bediende bly by die huis. Hoop maar dit sink in????

Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18295 by Kriek
Geluk Tienka !!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18294 by Nessie
O gats! Dis ek, Vennesa van Pampers

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18293 by klippie
Hallo Nessie. Ek is blond. Is jy nuut of het jy jou naam verander?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18290 by Kriek
Whaaahaaahaaa Klippie, bars ek nou uit van die lag, gelukkig is ek alleen by die kantoor, ha ha ha :laugh:
Hallo Nessie, welkom hier, hoop jy gaan lekker saam ons chat

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account