file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #18315 by Driekie
BHWAHAHAHAHAHA - daai prentjie is flippen snaaks!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18312 by Tienka
As ek die weer so bekyk is die naweek die perfekte BD weer nevermind visvang weer :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18311 by Kriek
Hallo G. Bly jy voel nou beter na jou haarsny, ek gaan volgende Saterdag, kan nie wag nie.
Jong die kinders en hulle tantrums.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18309 by Nessie
LOL! Ek's net bang die nare ou wolf het ook al hier aangesluit.... jip, sys in die family!

Ek het gister begin om die OPK te gebruik, so ons gaan nou begin BDBDBD! O en DH gaan vis die naweek, miskien moet ek saam gaan anders mis ons dit. :blush:
EK HET JULLE GEMIS!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18308 by Tienka
Hallo Nessie!! G dis so 'n oulike prentjie. Eish vir jou dogtertjie, dalk het sy maar nie lekker gevoel nie?? doen sy dit gereeld?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18303 by Driekie
Ek het reggeraaai - UIT-FRIKKEN-EINDELIK!!!!! Welkom terug Nessie!!!!!

Cheez-Louise - ek was nie so lank weg nie en kyk hoe gons dit!!!! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18302 by Dassie
Lol Gbaby funny prentjie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account