file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #18273 by Tienka
Klippie ek dink dis 300

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18270 by klippie
Hoeveel het mens nodig vir 'n Platinum Boarder?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18267 by Tienka
'n ou wat saam my werk se vorige kar se reg nommer was TTC en hy en sy vrou kan nie kids he nie - shame

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18265 by klippie
Geluk Dassie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18263 by klippie
Ansa, byvoorbeeld, toe ek klaar geswot het, het ek nie geweet of ek moet verder swot en of ek oorsee moet gaan vir au pair nie. Toe ek die middag na die agentskap gaan om die au pair doks te teken, ry daar 'n Renault Clio voor my. Op daai stadium was dit my favourite kar. En sy registrasie is toe dieselfde as die graad wat ek moes verder swot! Toe doen ek aansoek en word toegelaat tot die kursus, en ek is so bly ek het nie gaan au pair nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18260 by klippie
Ansa word Hansa! Dis flippen Ansa.

Ansa, jy kan maar so dink, solank jy dit nie glo nie. Ek weet dit klink nou weird, maar jy kan maar sulke dinge sien en hoop, solank dit nie jou geloof vervang nie? Verstaan jy wat ek bedoel?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18258 by Dassie
Jippie!!!! Ek's nou 'n expert boarder hehe.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account