file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #18211 by Kriek
Lekker naweek Anje.
Ek het nou maar vir die dogtertjie wie se partytjie dit more is sommer so n bell bottom broekie en n hempie gekoop wat daarby gaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18207 by Morgan
Ansa jou AF moet eers opdaag en dan weer 14 dae wag voor jy weer gan ovuleer.

Lekker middag anje sien jou more!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18204 by Lia
Hehe, Ansa, jy wil nou nie die prentjie in my kop sien nie...lol.

Girls, julle moet 'n lekker middag he, ek maak nou klaar om te ry.

Tata

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18203 by Tienka
Nee, dit het vanself weer gekom, dis hoekom ons so lank gevat het om swanger te raak die laaste keer (2 jr) my siklusse was nog altyd so ongereeld.

Morgs, gaan doen 'n file save as en by die 2de 'blokkie' wat se 'file type' verander dit na 'n JPG

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18202 by Ansa_S
Okey Drieksie nou verstaan Ansatjie beter!

Ek wonder nou al van gister af, se nou net mens drink nie pille om AF terug te bring nie,begin jy dan iewers in daardie dae wat sy weg is weer ovuleer of hoe kom AF terug sonder pille????

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18201 by Morgan
ansa my AF was enige iets tussen 60 en 100 dae, dan het AF van self gekom. Dis eintlik nogal lekker as mens nie probeer swanger raak nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18197 by Ansa_S
Tienka dis verskriklik 60 dae! En het jy dan vanself weer gemenstrueer of moes jy pille drink sodat dit terug kom?

Anje ek sal as daardie clomid klaar gedrink is, BD totdat ek "krom" loop!!!!!!!!!!1

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account