file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #16884 by ChaNa
Ansa - My ouma hulle bly naby thabazimbi. Hulle bly in Rooiberg Avondsrus aftree oord. Ons is baie daar sal as ons wee gaan jou laat weet dan ontmoet ons vir 'n koffie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16863 by Ansa_S
Ja julle chatter bokse, julle gesels heerlik en ek het te veel werk om saam te kuier!

Pyn uit boobie darem weg!

My man is versot op hierdie pille wat so lank vat dat Af opdaag!!!! Ek het my hande vol met hom, gister na 2 games se umpire was ek gisteraand heeltemal te flou!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16817 by Dassie
Hoop jy word gou gesond Marie.

Het een van julle miskien by hexy and paisley gehoor hoe gaan dit?

Klink of jou luteal phase te kort is Karin. Laat ons weet wat Gynae sê.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16808 by G Baby
Dankie vir idees Nelria.
Ek moet net jean soek wat kan toemaak om die maag-hulle pas om die bene maar wil nie lekker om die boep toe nie....

Het mooi witromp wat kan werk!

Ek gan gou bietjie vir vriendin kuier,chat nou nou weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16786 by KarinM
More almal.

Is so besig met on PAYE recons dat ek my amper nie gedraai kry nie... Bly om te sien almal doen goed.

Ek is nou offisieel bekommerd. AF het vanoggend opgedaag... :( Ek is nou op CD25 en vir die tweede maand in 'n ry het ek nou vroeg begin. My siklus is 'n redelike normale 28 dae en vir wat begin ek nou so op CD25?? :dry:

Ek het 'n afspraak by my gynae vir volgende Vrydag... sal maar moet gaan hoor...

Chat weer, lekker dag julle.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #16784 by klippie
Skuus Morgan, my post was verkeerd - mens kan wel die gesig sien (ek het getik nie ipv die). Sal dit gou regmaak!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16783 by Lia
Ag nee Marie, hoop jy word gou beter.

Ankia, lekker, geniet die trip.

Nelria, lekker werk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account