file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #16943 by Morgan
dis wat ek die heel meeste mis is die maag en rug slaap!!! as die baba eers uit is gan ek heel aand net op my rug en maag slaap.... KAN NIE WAG NIE!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16936 by Tienka
A la la, dr gaan lekker met jou raas :laugh: jy maggie op jou rug le nie LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16918 by Morgan
ek kan nie eers meer my voete bykom om skoene an te trek nie, en as ek op my rug le kan ek nie op nie moet eers op my sy draai. so daai pose sal my rerig in n twist he maar ek kan dink dit sal vrek nice lyk, dalk kan G of Nelria dit try.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16917 by Tienka
LOL julle, ek kom nie naby die vloer nie want ek kannie weer op nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16909 by klippie
Ha ha Morgan, nee man jy kan jou hande op 'n stoel sit as jy nie die vloer bykom nie! Moet net nie iets skeur waar die babatjie nog moet uitkom nie. Wha ha ha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16902 by Morgan
:laugh: :laugh: haha klippie hoe lekker lag ek nou... ek dink nie ek sal nou my lyf so ver kry om so om te buig nie, ek hak dalk net so vas en kom nie weer op nie!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16900 by Tienka
Hie-hie Ansa, jou man vat die gap wanneer hy hom sien :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account