file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #16634 by Dassie
More almal.

Nelria - Moenie worry nie. Seker als sal reg uitwerk, babas tel mos baie gewig op in die laaste paar weke.

Morgan - Bly alles het goed gegaan. Ons het 'n scan pic nodig.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16579 by G Baby
Morgan dis wonderlike nuus!!! Bly dat als reg is met Carli en dat jy gesond is.
Die babatjies groei maar nie altyd teen dieselfde tempo nie,partykeer vinnig vir so week of wat en dan weer stadiger. Solank hulle net gesond is en die gine is reg- as sy reg is sal sy kom.

Ons drie se tyd raak nou min,voor ons die stof uit ons oge uit vee is hulle hier. Groot,klein,vet of maer maak nie saak nie solank hulle net volmaak is,10 tone en 10 vingers!!!

:kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16566 by Morgan
hello julle

Nelria ek sal nie te veel warry as ek jy is nie. Carli meet 34weke 4dae en weeg 2.2kg. Maar sy kan nie al 34 weke wees nie dan werk my datums nie uit nie. So boetie is nie so ver agter nie. Carli het 1kg in 4weke opgetel

Kry vir jou daai pregnancy shakes, maar ek dink hy is maar net n klein baba. Lea was mos ook nie baie vet nie?

So yip carli weeg 2.2kg en le darm reg om te exit. Dr het nie die bekken gemeet of enige sulke dinge nie, hy wil nie eers praat oor n keiser of induksie nie, hy se baba sal kom wanneer sy reg is en ons warry later hoe groot die bekken is.
Het ook darm nie infeksie soos ek gedink het nie, bloedruk en als is nog 100%

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16558 by G Baby
Loer net vinnig in om te sien of Morgan laat weet het hoe dit gegaan het by gine?

Anje-jy het goeie man en sterkte met jou werksopdrag!!

Ok baai weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16543 by Lia
Nou net by huis gekom en gedog ek loer gou in.

Shame G, hoop jy voel gou beter !!

Ek het gou 'n paar draaie vir my man gery, kom by huis, hy het al 3 bondels wasgoed gewas en hy het gese hy sal kos maak, ek kan net aan my werksopdrag werk. Voel nou so bederf en spesiaal. Hy is partykeer so oulik !!

Morgan, ons wag nog vir jou update.

Lekker aand

Tata

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16540 by G Baby
Hallo julle,hectic middag gehad-het heel middag moes werk,kom net nie deur als nie.

Nelria-moenie worry nie,2kg nie sleg vir 34 weke nie. Hy het ook nog kans om te draai. Darem is hy gesond en groei hy. Kry maar vir jou pregancy shake of so iets.
Doen maar baie pelvic oefeninge en hulle s? mens moet "kruip" dit moedig hulle ook aan om te draai. Of hande viervoet,op jou kniee staan en jou pelvis op en af beweeg.

Morgan wat s? jou gine nhoe was dit?

Angi welkom hier,hoop jy kry ook binnekort BFP en dat jou man kan oorreed om fs toe te gaan.

Jammer dat ek so MIA is,hoop julle girls het heerlike aandjie.
My maag seer vandag-seker maar ronde ligament pyn,baba skop ok vreeslik. Sal maar lekker warm bad vat nou nou.

Tata JUlle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16532 by Strik*kie
Ok gaan ook nou huiswaarts keer.

Morgan ek hoop als het ok gegaan en as jy fotie het post asb hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account