file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #16035 by Lia
Hehe Driekie, nie eers gesien nie...uiteindelik is ek ook op 200 !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16033 by Lia
Dassie, ek het jou gepm.

Nee, nog in twee minds oor bel vir toetse. Een kant ek wil wag tot dr my bel, maar as AF begin, sal ek vir dr bel, want wil nie te lank wag voor ek met pille of wat ook al begin nie.

Charlaine, miskien het jy 'n migraine aan die kom. Vat maar siekverlof en gaan klim in die bed.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16019 by ChaNa
Ek eet so bleddie baie ek kani dink dat ek te min eet nie. Het so uur terug geeet.

Kriek - AF het gister opgehou maar ek het vandag my laaste pilletjie femara gedrink wonder of dit vandag se pil was wat my so siek laat voel.
Die afgelope 4dae wat ek dit gedrink het was ek fine pilletjies het my nie naar gemaak nie maar nou vandag voel ek baie sleg. Die ergste ergste hoofpyn

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16018 by Kriek
Nou raak ek weer agter, is nog nie eers naby 200 nie.
Driekie lees nou van julle kar en die petrol, bly alles is darem ok

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16016 by Dassie
Klink ook soos die begin van griep vir my.

Bly jy het jou afspraak geniet Tienka.

Dis 'n besige maand vir ons dames, al die scans vir die preggy ladies en al die gynae en FS afsprake. Klippie nog net 5 daggies. Myne is oor minder as 2 weke. En Laliek?

Anje - Het jy al gebel oor genetiese toetse?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16010 by Driekie
Stem as dit nie Griep is nie check maar die bloeddruk en suiker!

Anje -jippppeeeee 200 vir jou!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16001 by Lia
Chalaine, het jy vanoggend geeet? Kan bietjie lae bloedsuiker of lae bloeddruk wees. Eet iets en kyk of jy nie beter voel na 'n rukkie nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account