file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #16067 by Ansa_S
Halla almal, ek kom loer net gou weer in.

Het nou ewe skielik vreeslike rugpyn soos wanner AF kom, so ek hoop maar die pille doen hul werk en sy kom darem nader!

Moet alweer na skool 2 hokkie wedstryde umpire, en dan speel my 1ste span half 5, is nogals lekker op my senuwees want dis 'n tawwe liga game wat vandag vir ons wag!

Geniet julle middag en julle aand!

mwah love you lots!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16057 by klippie
Hi Julle, ek het net gou kom loer of Nelria al terug is van die dr? Tienka, bly dit gaan goed met jou & baba. Morgan - nou nog net jy!

Anje, ek gaan defnitief die asyn probeer! Dalk moet ek koeksoda ook bysit net vir bietjie skop!

Driekie - jy kan bly wees. As jou man die kar aangesit het, was die petrol in die sisteem en dan het julle hande in die hare gesit - sjoe, wat 'n verligting!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16056 by Kriek
Dankie Morgan, ek lees partykeer so vinnig, veral as die baas hier is, dan kan ek maar alles lekker deurmekaar kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16052 by Morgan
nelria het 10uur gegaan ek gan eers 14:45

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16050 by Kriek
Lyk my ek het Morgan en Nelria se dr's afsprake heel verkeerd gehad. he he, Morgan was onder die indruk jy het 10uur gegaan, ook maar lekker deurmekaar

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16045 by Morgan
ek wag ook in spanning vir nelria!

Anje hoeveel weke wag jy nou al vir die toetse? die dr het mos gese tussen 4 en 6 weke? sjoe amper begin jy met jou nuwe TTC journey... hoop dis n baie kort een

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16037 by Lia
Het eintlik net gou kom loer of Nelria al terug is, maar sien nog niks.

Morgan, jou scan is al baie nader. Jy moet dit geniet !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account