file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15999 by Kriek
Hallo Driekie, en al die ander wat ek nog nie gegroet het nie. Tienka, bly als gaan goed met jou en boeta, dis wonderlik as almal se babatjies so mooi groei.
Nou wag ons nog vir terugvoer van Morgan ?
Charlaine, is jou AF nou hier ??? Want dit kan n yster tekort ook wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15998 by ChaNa
Glad nie griep of verkoue simptome nie, het glad nie seer keel of bors of ore nie. Neus is ook oraait.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15993 by Driekie
Gats Charlaine het jy nie griep of iets nie??Dit begin mos so....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15991 by ChaNa
Julle ietsie is nie lekker met my nie.. Ek is doodmoeg, naarn duiselig en voel baie pap. Voel ook of daar iets swaars op my lyf le. Het boggerol energie en voel net baie anders. Weet nie wat met my aangaan nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15989 by Driekie
Nee dan is dit cool - dan kan jy maar net vra rondom hoe en wanneer tydens die kraamproses hy noodkeiser sal oorweeg en so aan as dit nodig is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15982 by Morgan
nee hy is baie pro natural. het laas genoem my man wil graag n keiser doen toe vra hy hoekom en verseker my man n normale geboorte is veilig! ander drs sou dan sommer dadelik gese het ok kies n keiser datum

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15980 by Driekie
Vra dat hy dit sommer doen,is hy darem n voorstaander van normaal of een van daai dokters wat vir die geringste keiser wil doen?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account