file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15934 by G Baby
Hallo Karin,driekie,Charlaine en Ansa mmm wie het ek vergeet?

Morgan jy kan hom dalk die volgende vra.

Bekken meet?
Induksie as baba nie na 40 weke opdaag nie of keiser?
Hospitaal bed bespreek?
Epiduraal?
Vat sy selfoon nommer-hospitale partykeer traag om hulle te kontak?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15929 by Driekie
Hehe gelukkig nie - die joggie moes vir dit betaal.
Ag hene Tienka dis so oulik,Markus het ok op n stadium so gele - eintlik vir my baie ongemaklik gelyk maar klaarblyklik was hy heel gemaklik!

Hiers my link:

www.fertilityfriend.com/home/2d336b

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15925 by Lia
Dis wonderlik Tienka, bly hy groei so goed !!

Morgan, jy gaan nou nou nog jou oe knip en dan is die tyd verby.

Nelria, is jy al terug, wat se dr?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15922 by Lia
Sjoe Driekie, dit klink baie goed. Ek knyp alles vas dat jou temp hoog moet bly. Dis nou 'n gemors met die kar. Gelukkig geen skade nie.

Lalie, ek sien jy roofkyk. Hoe gaan dit met jou? Ons mis jou.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15920 by Tienka
Hallo julle, sjoe ek gaan nie eers probeer opvang met die bladsye wt ek gemis het nie.

Was vanoggend by dr en ons altwee is fris en gesond. Boeta weeg 1.379kg op 29w3d, ek skat hy gaan so 3.6kg wees by geboorte. Hy le dwars oor my maag kop in my linkersy en boude onder my ribbes regs.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15914 by Morgan
driekie gee ons weer jou link na jou chart toe

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15913 by Morgan
julle moet my asb help dink aan al die vrae wat ek die dr moet vra. wil n lysie maak want ek vergeet altyd. en ek dink dis nou n belangrike tyd om als te vra wat ek wil vra

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account