file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #13112 by Morgan
hello julle was jou weer winkels toe... het nou als wat saam my en carli moet hospitaal toe. Het ook vir nelria se babatjie die mooiste pajamas gekoop... dit was so mooi kon dit nie los nie!

Ankia dit hang als af hoe vinnig julle weer n baba wil he. Soos jy se jy het glad nie gesukkel met william nie, en volgens jou gynie TTC julle nou maar eers 3 maande. Dalk moet julle nog so 3 maande probeer voor julle IUI doen. As daar so groot fout was met jou man sou jy mos gesukkel het met jou eerste

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13105 by Ansa_S
Julle ander moet ophou roofkyk en saam chat!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13103 by Ansa_S
Jip Marie ek het gesien! Dalk kan iemand van ons die Februarie een begin

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13096 by marie r
Het julle gesien daar is al klaar 'n Januarie 2011 groep?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13086 by Ansa_S
Dankie Marie, ek is ook glad nie gewoond aan 'n lang siklus nie, myne is altyd klokslag 28 dae, behalwe die 2 kere wat ek swanger was.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13081 by marie r
Ansa, sterkte maar. Dit is erg as 'n mens gewoond was aan 'n siklus wat klokslag gekom het en nou ewe skielik wag jy vir die tannie.
Met my gaan dit so op die oomblik. Siklus was altyd 28 dae en van Januarie wissel dit van 26 tot 34 dae. Sien maar net dat die auntie gearriveer het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13072 by Ansa_S
Marie as AF nie haar opwagting maak die naweek nie gaan ek maandag vir bloedtoets so sal eers later deur die dag kan se wat is die nuus!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account