file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #13032 by Ansa_S
Ja Kriek dit is die waarheid, ek dink ons leefwyse is net soveel meer ingewikkeld en anders as daardie tyd!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13031 by Kriek
Ansa, ek dink nie die oumense het regtig gesukkel nie, of hulle was in die minderheid, want as jy kyk hoeveel kinders hulle gehad het, dink die leefstyl was dalk ook minder stresvol as vandag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13021 by Ansa_S
Ankia jy sien daar is maniere, al wil mens altyd graag normaal swanger raak is ons in vandag se lewe so bevoorreg om altenatiewe ook te he, kan julle net dink hoe moes die oumense gesukkel het jare terug!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13019 by Kriek
More more,

Se net gou hallo, ek vreeslik besig en ek loop 1uur, jipeee !!!!, Julle moet almal n heerlike dag he, sal weer inloer voor ek loop

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13018 by Ansa_S
Ankia daar is verseker nog hoop vriendin, bel jou ginekoloog of maak sommer 'n afspraak klaar by 'n fs!

Julle ek gaan bietjie sondagaand die onderwyseres wat in die ongeluk was se baba he vir die aand! Hy gaan bietjie by my en DH bly, en raai waar gaan hy slaap....tussen my en DH!!!!!!!!! Ek is nou so opgewonde ek wens dis al sondag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13016 by Goggatjies
Sy stel IUI voor op die volgende suklus

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13009 by Dassie
Moenie stres nie Ankia. Dokters het allerhande maniere om verby sulke goeters te kom, soos jy sien IUI word ook genoem. Gaan jy na 'n opvolg besoek by gynae? Miskien is dit nie eens so erg nie. Dan verduidelik hy als vir julle?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account