file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #13193 by Driekie
Jeez - ek het eindelik klaar deur die berg posts gekom en nout ek als vergeet - sit en tjank oor klein Marzaan! Dis vreeslik!!!!!

Morgan jou boepie is regtig besonder mooi!

Sterkte vir almal die naweek met die rondryery en hardlopery!!

Dit gan goed die kant - net mislike weer en ek voel soos n lyk!Ek is doodmoeg vir een of ander rede vandag!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13192 by Goggatjies
Morgan - ons gaan nog 3 maande probeer, en dan weer gaan vir Sperm Analiese

Het nou vit c en die antibiotika gekry vir Petrus, want hulle se die vit c help vir beter sperms

sal maar sien na 3 maande

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13164 by G Baby
Hallo julle terug vanaf dorp. Het kids by gp gehad,darem nie nodig vir antibiotika nie,net alerhande ander goed gegee wat hopelik gan werk.
Hy het sommer my maag gevoel,en ges? baba se koppie wel onder en laag,maar is nog los,hy het die so gewikkel...
Hy se deftentief nog nie "engaged" nie,en s? ek hoef nie te worry nie,als lyk reg,party mense dra maar net laag.

Ansa-ek hou regtig duim vas dat jy BFP kry,ek dink tog jy is pregies asners sou af al opgedaag het.
Morgan-jou magie is mooi hoor en kom nou lekker aan. Bly jy het lekker geshop.
ANje-hoop jy voel gou beter,sterkte met jou sussie se goed
Mommy-heloooo-bly dit gan goed-geniet jou scan en laat weet wat s? gine.
Ankia-jammer om te hoor van Dh-gelukkig is daar darem opsies en hulp vir so iets.
Jammer vir die wat ek vergeet het....sal nog verder opvang...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13161 by Ansa_S
Dankie Karin, as daar 'n embrio is sal dit moet klou vandag want ek moet gaan rondhardloop netnou! ai jai jai

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13160 by Ansa_S
Baai Anjetjie! Julle moet mooi ry Thabazimbi toe, veral as jull deur Brits gaan ry, die pad ons ongelooooflik vol slaggate en baie lelik! :(

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13158 by KarinM
Ooooeeee Ansa, ek gaan baie styf duime vashou vir jou die naweek! Ons bid dat daar 'n embrio'tjie sit en sommer baie VAS sit ook!
XXXX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13157 by Ansa_S
Goeie Hel en daar oorval 'n totale moegheid my, dat dit vir my na moeite voel om te praat! Hoe gaan ek 2 games umpire!!!!!!!???????

Dit le nou soos 'n helse berg voor my!

Baai Karin! :kiss:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account