file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #13066 by Strik*kie
Ankia, shame sterkte man en hoop als lyk beter as dr eers verduidelik het.

Karin jong dis baie sleg, dis hoekom ek se sulke goed moet sommer gehang word.

Julle moet lekker naweek he, ek gaan ook nou nou loop om na die funksie te gaan. Is nog so 60 km se ry van ons af. En dit het eintlik al 12h00 begin. ;)

Sal deur naweek loer of hier iets gebeur het. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13062 by marie r
Ai Ankia, dink aan julle. Soos van die ander gesé het, daar is darem moderne tegnologie.

Dit is wreed van daardie dogtertjie. Hoe kan enige mense so iets doen aan 'n ander?

Geniet jou naweek Kriek. Praat Maandag weer. Hopenlik het ons dan 'n BFP (skimp skimp Ansa)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13056 by Dassie
Dis darem wreed Karin, maak mens so hartseer. Ek hoop sy sal ok wees.

Wanneer kom Paisley weer chat julle?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13045 by Ansa_S
Ja Karin dis so waar, ons tyd is nie God se tyd nie!

Kan nie dink dat mense so iets kan doen nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13040 by Kriek
Julle, ek gaan maar solank groet, wil gou nog n paar goed doen voor ek loop.
Julle moet n heerlike naweek he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #13039 by KarinM
Ons was gisteraand saam met daai vriende van ons (baba Marzaan se oom en tannie). Shame julle, dis so hartseer, hulle se daar word vermoed dat sy met 'n baksteen van alle dinge geslaan is teen haar koppie... :angry: Dit maak mens sommer woedend!

Hulle het gisteraand nog gewag vir die brein scans se verslag, maar sy is darm vanoggend van die ventilator af.
Net iets anders vir al die dames hier.. haar mamma en pappa het vir 15 jaar... ja reg gelees...15, gesukkel om swanger te word, en uiteindelik het hulle Marzaan gekry. Mens verstaan nie altyd wat God se wee is nie, maar haar familie glo iets goeds sal hier uit kom.
Hou moed julle, enige iets is moontlik by God.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13036 by Kriek
Julle, ek het nie alles opgevang nie, maar ....
Ankia dink aan julle, darem is daar n uitweg van IUI.
Ansa, ek hou nog styf duim vas vir jou, soos Strikkie se, dalk is jy een van daai wat nie simptome kry nie, ek weet ek het nie gehad nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account