file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12876 by Morgan
hehe ja my man het bly se carli het nou genoeg ons is hier om vir jou iets te koop, maar dis vir my baie lekkerder om vir haar te koop!

Wou nog met julle deel gister toe ons so winkel na winkel toe loop toe vra my man so ewe hoekom wobble ek so as ek loop :ohmy: :ohmy: :ohmy:
ek het dit nie eers agter gekom nie!! en die ergste is al probeer ek hoe hard om dit te keer se my man ek loop steeds so. Hy dink dis baie snaaks!!

Ankia... ons wag nog vir jou man se uitslae???

Anje dan moet jou sussie maar op die harde manier leer. Wie nie hoor nie moet maar voel. Dit klink wreed maar sys oud genoeg om haar eie besluite te neem en met die gevolge moet lewe.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12869 by marie r
Ag lekker Morgan. Dit is altyd lekker om vir die kiddies iets te koop. As ek dorp toe gaan om vir my iets te kry dan kom en altyd terug met goed vir Eduan. En nooit met iets vir my nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12861 by sexy~hexy
Ai, lyk my ons almal voel vandag oor een of ander iets down. Maar ja, dis soos jy se Klippie, als werk altyd uit, ek moet net bly glo en vertrou en nie op my eie kragte staatmaak nie, maar dit oorgee aan Hom daar Bo.

Anje, jy kan mos vir Ansa gaan opsoek daar by die Wildsfees!!

Hoekom is Vennesa so skaars?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12859 by klippie
Dassie - ek voel soos jy. Oral waar mens loop sien mens preggie mammas, of mammas met babas....ek let nou ekstra op, dit maak my bietjie down. Maar kom ons hou moed - ons dag sal kom!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12856 by klippie
Hallo Anje - lekker jy, net tot 13h00! Ek soek jou job!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12854 by klippie
Hallo Almal!!! :laugh: Ek is gesond!
Hoop julle het almal 'n lekker daggie - dis Vrydag!

G-Baby - 32 weke, sjoe, jy's amper daar!

Ella Bella - ek het gistraand oor jou gewonder. Oe, daar is te veel om te vertel....Paisley het gister geIUI, Ansa is maybe preggies (toets Maandag), Hexy gaan Maandag vir Lap, ek gaan 12de na FS. Skapie is al 12 weke. Die ander kan ek nie nou so vinnig onthou nie - sorry julle! Wat was die uitslag van jou man se SA?

Hexy - ai ai, alles sal uitwerk! Dit het nog altyd vir jou uitgewerk...hou net moed!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12852 by Lia
More more dames,

Ek voel so bietjie af vandag, maar my vriendin en haar man het gisteraand by ons opgedaag en dit help regtig om die ergste bekommernis oor my sussie te breek. Ons het gisteraand met die man se vrou gepraat en hulle is "seperated" maar nog getroud, hy ry met haar kar rond, hy het nog nie die maand se onderhoud bt nie, en baie ander dinge. My sussie glo ons nie. Ons het vir haar die vrou se nr gegee en gese sy kan self die vrou bel. Nou kan ons regtig niks meer doen nie, al wil ons hoe graag. Ai tog.

Ek werk mos vandag tot 13h00, ons gaan vanmiddag saam my vriendin hulle na Jacaranda Kunstefees en more na Thabazimbi se wildsfees. Sien baie uit. My werksopdrag is nog nie heeltemal klaar nie, maar sal dit vanaand klaar maak en in gee.

Ansa, julle is mos in Thaba ne? Enige teken van AF?

Ek gaan nie vandag so baie in log nie, het bietjie werk al weer.

Het iemand iets van Charlaine gehoor?

Julle moet 'n wonderlike dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account