file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12930 by Ansa_S
OE mense maar ek is ongelooflik lui vir werk vandag!!!!!!!!!!!

En ons skool is net bokant die wildsfeesterein so dis heeldag musiek en 'n gedoef doef in my ore! sit jy regtig nie in die mood vir werk nie, en dan moet ek nog skeidsreg ook met die musiek in my ore, dalk laat dit my sommer vinniger hardloop! :unsure:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12929 by sexy~hexy
So kyk ek gisteraand Kendra, en haar baba lyk nes sy pappa Hank!!! Dit was die weirdste, my boetie se baba het my glad nie broeis nie, maar toe ek Kendra se baba sien, wat net te pragtig en soet is (of die dele wat die show wys LOL), toe is ek sommer broeis :dry:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12928 by Morgan

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12925 by Morgan
hehe sal hom gou weer opsit mommy dit was so 2 weke terug geneem

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12924 by Mommy2Monster
hehe morgs, dalk is hy net Super lui!

thanx vir die naampie advice - sal DH sê!

hoekom mis ek elke keer jou pensie pic??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12919 by Goggatjies
Goeie More

Kan nie te veel chat nie, bandwith by werk is amper klaar

Dokter moes my gister bel maar sy het nie, ek sal haar weer later 'n luitjie gee.

Ek sal eers weer Maandag kan chat, lekker dag en naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12918 by Morgan
mommy dis snaaks as ek super c's eet dan beweeg sy ook baie!!
Sy kry sulke lui dae ek is darm al gewoond daaran so ek warry nie te veel nie!

Ek hou nogal van Zandro, dis n mooi sterk naam en iets baie anders!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account