file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12916 by Dassie
Hi M2M, seker alles is ok met baba.

Hi Liesl - Gewoonlik gee gynae's fertomid om mens te laat ovuleer. As 50 mg nie werk nie sit hulle dit op na 100 mg ens. Ek was 6 maande op Fertomid, het geovuleer maar nie swanger geword nie. So ek gaan volgende maand na 'n fertiliteits spesialis. Is jou man al getoets?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12914 by Mommy2Monster
hey morgs! weet jy ek hoop ook baba is net lui! al wanneer hy beweeg is as ek Super C's eet... :blink: :blink: En ek het 'n right lateral anterior placenta (laag regs voor) wat dalk beweeging kan cushion, maar boetie beweeg beduidend minder as 'n week terug - ek is lucky as ek hom 1x 'n dag voel....

ons het 3 name...william...liam...zandro...

maar ons weet nie - ek (ons) hou van liam omrede dit een van die name was wat ons vir jadon daai tyd oorweeg het...so ons het moed op gegee na ons deur twee baba naam boeke was...nou gaan ons maar wag en kyk hoe lyk die baba of soos watter naam lyk die baba as hy kom...maar hopelik kry ons kiddie 'n naampie anders registreer ek hom as Monster No 2!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12911 by Morgan
Is jy lizzy wat op pampers gepost het??

My AF was ook MIA vir meer as 90 dae. My gynie het vir my primoult N gegee na 5 dae toe daag my AF op. Was toe op 100mg fertomid en raak toe swanger. My progesteroon was baie laag en was toe op duphaston vir 4 weke.

Ek dink as mens so sukkel is dit beter om n gynie te sien, veral as jou huis dokter nie fout vind nie! Dalk is daar iets anders fout.

Gewoonlik as AF so MIA is gee die gynies vir mens of provera of primolut n.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12910 by liesl
Hi

Kan enige iemand my help.

My eiertjies word nie vrygestel nie. Was al op Jasmin vir 'n jaar. Was by 'n homopaat vir 'n jaar. Was by gyn en op duphaston vir 2maande en 3de maand was daar weer nie 'n rooikarretjie nie. Was toe weer vir 'n maand op duphaston. Toe weer nie gehelp nie.

Ek speel korfbal en het een aand erge pyne gekry na oefening. Het 3 pregnancy toetse gedoen 2 positief en 1 negatief, was vir bloedtoetse ook negatief.

My Huis dokter het my op Fertomid 50mg gesit vir 2 maande maar niks gebeur nie.

Ek gaan die 17 Mei na 'n nuwe Gyn toe.

Enige raad

Raadop.

Dankie Liesl

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12907 by Morgan
hello mommy!!! geez ons mis jou man!!!

Ek het ook al n paar keer gewarry oor baba wat min beweeg. sal haar die heeldag niks voel nie en dan in die aand skop sy so een of twee keer. Dr het gese dis maar hoe sy le, en dat sy maar n rustige baba is. Hoop jou dr se die selfde!

Het julle al an name gedink? dink jy het laas gese julle hou van liam?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12899 by Mommy2Monster
more julle,

jaja ek weet ek was lank weg - hehe sorry - het pc probleme gehad.

guess what eks al 24w4d en gaan 12:00 dr toe vir scan, want boetie beweeg baie min. worry bietjie, hoop maar dis omdat spasie begin min raak.

anyhows - het julle wie toets en wie is in 'ttw'??

morgs, nelria en GB julle dae word nou vinnig min!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12896 by Ansa_S
In Thabazimbi by Hoerskool Frikkie Meyer.

Julle die onderwyseres wat in die ongeluk was se man was gou vinnig by die skool, hy is ook 'n onderwyser ek het hom net 'n druk gegee want toe ek hom sien toe tjank ek sommer.

Hul babatjie bly hier by een van die onderwysers terwyl sy mamma en pappa by die hospitaal is, en toe die vrou vertel hoe sy hom gister oggend wakker maak en hy sommer oopbek vir haar lag toe tjank ek en gister toe ek dit vir my man vertel toe huil ek sommer weer! Ai die ou blaas van my sit ook sommer net onder my oe!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account