file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12160 by Driekie
Morgs jy hoef GLAD nie sleg te voel nie!!Jou man is n eerlike opregte man wat jou liefhet en jy is dieselfde en ook lief vir hom en DIS wat saak maak..eerlikheid en liefde tussen en vir mekaar!
Dan kan hy 20 40 60 jaar ouer as jy wees...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12159 by Strik*kie
Hallo julle

Was vanoggend nogals druk besig.

Hou vir Paisley duime dat daai spermpies hulle pad kry.

Gbaby hoop die kiddies voel go beter.

Hallo: Kriek, Driekie, Klippie, Morgan, Hexy< nelria, Ankia en hopelik nie iemand vergeet wat aanlyn is nie. As ek het Sorry en halloa.

Gewonder waar is VB dat sy so stil is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12158 by klippie
Kan julle 'n geheim hou? Ek dink Ansa is preggies!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12157 by Nelria
g - bly gou online en gee vir my jou e-mail dan forward ek al die sop resepte - ek vang net gou op

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12156 by Ansa_S
Driekie ek het dit al baie gekry dat "mense" aanneem dat ek op my man se kop sit!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12155 by Kriek
Whaaahaaahaaa Klippie.
Morgan, Age ain't nothing but a number !!! Solank mens gelukkig is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12154 by G Baby
Klippie 12 Mei is om die draai!!! EK gan weer 13 Mei gine toe,dan 34 weke,hoop tog net nie dit is inwendige ondersoek nie. Weet ok nie hoekom dit nodig is nie,met my seuntjie het die gine gereken -"nee jou cerviks nog glad nie sag en ryp nie,nog twee weke voor jou baba kom". 2 dae later is hy gebore...
EK verpes dit!!! En op die kraambed om te kyk hoe ver jy ontsluit is,ek sien soooo op daarna.
Ag ek hoop tog net dis 'n maklike en vinnige geboorte.
EK vat nou maar Nelria se raad-geen bd tussen 35-37 weke (omrede dit kan maak dat jy inkraam gan). Van 38 weke af as niks is,gan ek vir goud -baie BD en stap en fietsry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account