file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12150 by klippie
....ek het myself belowe dit gaan my nie pla nie, maar ek hou my posts met valkogies dop. Ek moet darem 100 maak vandag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12148 by klippie
Maandag is 'n groot dag vir die girls hierso - hexy gaan vir lap & Ansa toets. Wie nog wat?

O skuus, ek so ongeskik - hallo Hlise. Ek is klippie, ons ttc en gaan 12 Mei FS sien. DH 6% morfologie en varikosiel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12144 by Morgan
julle laat my nou sleg voel man... my man is BAIE ouer as ek!!! maar ons kom dit nie agter nie!

Charlaine moes getoets het man! dan sou sy darm geweet het!

Julle dalk word paisley se eiertjies presies nou bevrug...fxfxfx

VB waars jy nou weer jy moet ons laat weet wanneer gan jy vir daai prosedure!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12142 by klippie
Ha ha Driekie, ek dink nou nog aan die antwoorde wat ek moes gegee het, maar jy weet mos hoe dit gaan - op daai oomblik slaan 'n mens se kop toe van verbaasgeid! Ek moes gevra het, moet ek dit saambring in 'n botteltjie of balsak?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12139 by Driekie
Haai Klippie - ek sien ok nou eers jy gan 12de FS toe - jy toe vir die reception gevra of julle die buurman se sperms moet saamvat???hehe lag nou nog vir daai simpel vraag!

Ankia - jy moet laat weet asap!!!

Plesier G - ek sal oor enige updates laat weet sodra ek hoor!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12133 by Driekie
Hehehehe G - nogal ek kan net imagine 3 modder-besmeerde gesiggies wat hom toetakel!!!

So gepraat van ons wat ouer as ons mans is - het julle in-laws ok die snert kwytgeraak van "jy moenie toelaat dat jou vrou op jou kop sit nie"??
My man was goed die duiwel in oor dit toe hy dit gehoor het!!!Dis van daar af dat ons verhouding totaal en al gebind is, hy staan van daar af op vir ons 2 maak nie saak wat nie..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12132 by klippie
Anje, jy het vergeet van my - ek sien 12 Mei FS.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account