file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #12124 by Goggatjies
Jammer ek is missing in Action, maar baas kla oor bandwith, so ek probeer so min as moontlik hier wees

Het 11 uur aan Paisley gedink, daai swemmertjies moet mooi swem.

Ek wag vir my man se sperm analiese van die gynie af, sal julle defnitief laat kom weet wat het hulle gese

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12123 by G Baby
Driekie,dankie vir die nuus oor charlaine,shame dis maar beter as hulle daai klomp sists verwyder.
DIt onderdruk weer net jou eierstokke om regte hoeveelhede hormone te vervaardig as jy swanger is,wat tot mc kan lei.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12119 by G Baby
By ons is dit weer omgeruil,my dh is 7 jaar ouer as ek!!! Gelukkig dra hy sy jare baie goed,nog nie eers grys nie(38j) en lyk soos die manne van 30.
Goeie gene gekry!!!
DInk na die baby sal hy grys word........he he :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12118 by Driekie
Oja en ek het weer met Charlaine gesms gisteraand - sy se sy het nie getoets nie maar het gister begin spot en toe die dokter gebel.Sy se sy vermoed hy gan opereer om die sists te verwyder.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12113 by G Baby
More morgan,slaap terwyl jy nog kan,een van die dae staan jy elke 3 ure vir sussie op!!! Jy moet dit meermale doen,goed vir die babatjie lat jy genoeg rus.

Kriek my pa s? ok altyd so en my kinders is altyd te warm aangetrek as hy hulle sien al is dit winter-die ouer gades het maar hulle idees.
Moet s? ek ok nie vreeslik erg oor "koue vang" ens nie,seker maar omdat ek oor die algemeen gesonde kinders het.

EK het nou net kit kat geeet,sooo lus gewees vir een. My kinders het jellie en vla gehad toe bederf ek myself maar met choccie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12112 by Driekie
Ek dink spesiaal aan Paisley en hoop van harte dat dit hierdie keer sal werk!!!!!

Morgan jy mag maar - as baba daar is gan jy nie regtig kan rus vir daai eerste rukkie nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12108 by Driekie
Hlise - ek is - soos jy kan sien ek is Driekie - ek bly in Mafikeng maar het in Alberton grootgeword , naby genoeg aan Benoni. My seuntjie is nou ampertjies 2 jaar oud en ons probeer ok vir nr2. My Af het van Desember af vir amper 90dae weggebly en my ou gynae was n %^*& en die nuwe een het my op Postoval gesit tot ek swanger raak en my siklusse normaliseer in Februarie. Ek het met Markus ook gesukkel om swanger te raak want ek het nie geOV nie en het toe op my eerste siklus Fertomid eventually swanger geraak (na 5/6 maande se Clomid).

Julle ek is ok ouer as my DH, n hele jaar en 2 weke!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account