file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #11390 by Morgan
hello julle!

sjoe maar julle kan lekker gesels. Ek weet nie wat de hel met die verkeer in die stad aangaan nie maar geez!! Ek en my man is tot vrydag in potch.

Het ek iets gemis????

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11389 by Ansa_S
Ek het die pregnyl inspuitings gekry op dag 14 en 15.
AF moes saterdag gekom het, het maandag hpt gedoen en was negatief. Dokter se ek moet wat tot maandag voor ons bloedtoets doen!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11387 by skapie
ek het obviousley baie gemis hier.

Ansa - update my gou vinnig - op watse behandeling is jy ens?

Ek is vandag al 12 weke. nogsteeds vir my so unreal. Ons sien volgende week weer vir baba, en as ons lucky is, die geslag. so ek sal mooi met baba praat, en vir hom/haar sê om oop kole te lê.

Lekker daggie almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11375 by Ansa_S
Karin ek gaan nie toets voor maandag nie, ook nie eers 'n piepstoets nie.

Ek moet se, wat vir my snaaks is hierdie maand is, gewoonlik so paar dae voor af kry my man niks reg om my reg te kry vir die dans van die wilde makou nie, en laas week het hy glad nie gesukkel nie.

So ek is glad nie so droog soos net voor AF opdaag nie.

En jammer vir die TMI maar gistermiddag toe ons dit doen toe voel dit vir my of hy binnekant teen iets druk wat daar sit en dit was effens ongemaklik! :blush:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11357 by Strik*kie
:laugh: Ansa, ja dit klink vir my ook sooooooo +++++++++++. En dit is ontrent tyd dat ons weer 'n bfp kry hierso. Ek sien op die ttc april is daar al 3 girls wat bfp gekry het van die naweek af. So een van ons moet next wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11353 by KarinM
LOL Ansa...

Jong... dis nogal weird al jou simptomes... jy moet dalk nie te gou moed opgee nie. Net voor AF is jy veronderstel om redelik droog te wees... wat jy beskryf klink vir my heel te veel na vroee preggy simptomes.
Kom ons hou duim vas... doen weer 'n toetsie more oggend...

Sterkte. ;)

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #11342 by Ansa_S
Driekie dit voel regtig met tye of ek in my broek pieps!

So ek het deur pantys gedraf die naweek! ;)

Ek het 'n gawe hoofpyn vandag, en vreeslik gloede, ek hoop nie oom Griep is oppad om my te besoek nie!

Vrekkit, ek kan omtrent net kla vandag, klink nes 'n ou tannie met 'n nat broek.... o ja ek het 'n nat broek :woohoo:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account