file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #11320 by Strik*kie
Hier is dit nog steeds so mistroostig koud. grrrrrr Geen son net wind en reen. :(

Hexy hulle moet die regte prosedure volg en retrenchment doen met nodige kennisgewing. Vind net uit daaroor. Sterkte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #11318 by KarinM
Goeie more almal!

ek sukkel nog met my ticker... :(

kry nie die ding op nie... dit wys net die link en nie die prentjie nie.

Wat doen ek verkeerd??

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11314 by Ansa_S
Wow en die son skyn sommer hier by ons ook! B)
Nou kan ek 'n ordentlike hokkie oefening insit met my span voor vrydag se game!

Ek voel darem beter as vanoggend.

Kan so vies word vir myself as die kleingelowigheid my so onderkry!

Oe ek is bly die son skyn want ek het hierdie waterige afskeiding al die hele langnaweek, so erg dat ek kort-kort 'n droe panty aantrek. Lyk kompleet of ek 'n blaasprobleem het! :S

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11310 by Kriek
Wens die son wil hier so bietjie skyn, steek sy kop letterlik net vir n minuut uit dan is hy weer weg, lyk of die wolke weer lekker opsteek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11295 by Lia
Ja, dankie tog die sonskyn, ek het juis vandag klere op die draad gesit.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11281 by Driekie
EN DIE SON SKYN!!!!!!!!! Jipeeeee!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11279 by Lia
Wow, Hexy, dit wys jou nou net, alles gebeur vir 'n doel. Ten minste het hy die ander werk opgeline. Ek het so 7 jaar terug 'n saak teen my 1ste werkgewer gemaak en 'n advokaat vriend van ons het alles hanteer. Dit het so 3-4 maande gevat. Sterkte, hoop julle kom reg.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account