file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #11276 by Driekie
Ja nee - daai mense is regtig baie ongeskik!!!Maar ja dan klim mevrou tert uit die kas en gee ek vir hulle hulle eie medisyne!

Gelukkig kan jou man darem nou homself vir die nuwe uitdaging brace en voorberei!!En dank jou sterre Iemand Groter is in beheer!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11251 by sexy~hexy
Dis hoe ek dit ook verstaan het Driekie, dat hy na die Departement van Arbeid moet gaan en die vorms daar kry, hy moet goed aanheg (bewys van diens en diensbeeindiging), dan moet hy dit invul en ook 'n afskrif aan sy werkgewer stuur om te wys hy maak 'n saak teen hulle. En dan sal die CCMA dit verder hanteer. Maar flip, mense kan mos maar net vriendeliker wees oor die telefoon, daar is mos mense daar buite wie die eerste keer skakel en nie weet van al die prosedures nie GRRRRR Maar dankie julle, ek weet ek en my gesin is in die Here se hande, en as daar een deur toegaan, gaan daar wel 'n ander deur weer oop :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11250 by Driekie
Dit klink lank en ingewikkeld maar dis regtig nie! Hy moet net sorg dat hy AAAAAAAAAALLLLLLL die goed wat jy hierbo genoem het neerskryf - die plek op daai vorms is bietjie klein vir aldie redes maar hy kan "n opstel" apart skryf en net aanheg. Dis net GENUINE belangrik dat hy absoluut aaaaaalllllles noem en al die feite BAM BAM op die tafel kan le want sulke mense is gewoonlik skelm om te probeer om sulke sake te wen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11242 by Driekie
Hulle is baaie keer so - bel hulle net weer dan vra jy hulle moet vir jou die vorms vir n eis deurfaks want jou man wil n saak teen sy werkgewers indien.Dan vul hy dit in - dis persoonlike details, werkgewer details, rede vir die eis, watse uitkoms hy in die saak wil he ens ens (redelike klomp vorms). Dan maak hy vir hom n copy en vat vir die mense persoonlik n copy om te teken of stuur dit vir hulle met gerigestreerde pos (sodat daar bewys is dat hulle dit ontvang) en dan moet hy dit by die ccma aanhangig gan maak. Dan moet hy wag dat hulle bel (ek dink jy kry n verwysing nommer) en se wanner die verhoor gan plaasvind (of wanner hy dit ingee sommer hoor wanner en hoe). En dan kan hy of sy eie prokureur kry om hom te verteenwoordig of die ccma kan hom verteenwoordig daai dag (hy moet saamgaan)...en dan hang af hoe goed hulle saamspeel hoe vinnig die saak afgehandel sal word.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11241 by Kriek
Dis nonsens daai Hexy, as hy nie perform het nie, moet hulle performance counselling doen en genoegsame bewyse he voordat hulle hom kan laat gaan. Gelukkig vir die ander werk, sterkte dit is glad nie nice nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11234 by Nelria
ok ek gaan bietjie admin so check later

hexy - skroef hulle op

tienka - ek wil epi he was pure bliss vir my :)

anyhoee mwah mwah mwah

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11230 by sexy~hexy
Ja dis baie waar, ek bid net dat die werk nou sal realiseer en dat hy kan begin werk. Want regtig julle, as my man nie sy kant gebring het nie of nie hard gewerk het nie, was dit 'n ander storie. Maar dis soos jy se Nelria, ek sal sorg dat ons CCMA toe gaan met die saak, net sodat hy bietjie geld uithaal vir dit wat hy nie in twee jaar gedoen het nie!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account