file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #9450 by Strik*kie
Driekie jy sal vir jou skuilnaam moet kry girl, Ilze het my nou heeltemal deurmekaar gehad :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9449 by Kriek
Tienka, ek was al 2 keer alleen na my pa toe in Mosselbaai, maar ek het gese nooit weer nie, ek mis my DH te veel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9448 by Tienka
Ai julle, my hart breek as ek lees hoe julle sukkel om swanger te raak :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9446 by Goggatjies
Ek moet ook Maandag werk, maar ek sal 'n paar van julle sien Dinsdag - kan nie meer wag nie

My man weet ook ek chat hier, en hy weet ek gaan van jule Dinsdag ontmoet

Nelria - ja boeta kom saam, my man ry ook saam want ek wil nie alleen ry van Joburg af nie, ek haat die snelweg met 'n passie

Ek gaan ook maar groet, chat weer maandag van die wat by die werk is, en sien die res Dinsdag

Lekker naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9445 by Tienka
Ilze, gaan alleen met vakansie en as jy terugkom het jou ml jou so gemis dat jy sommer swanger raak. Ek en die kids was verlede jaar alleen PE toe na my ma toe en pas na ek teruggekom het was ek swanger :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9440 by Strik*kie
LOL Ilze Ek het laasmaand begin inofolic drink. GBaby het dit ook gedrink. Dis vrekduur en nie so baie lekker nie maar wat. R232 vir 30 sakkies wat jy oplos in water.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9437 by sexy~hexy
LOLOL ILZE, dit kan ook werk...if not why not :silly

Ok i'm out...groete vir almal en sien julle Woensdag ;-)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account