file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #9467 by Strik*kie
Toemaar Ilze ek het jou datum maar ek sal niks se nie so ek hou in my kop boek van jou cd. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9465 by Kriek
Tienka, wat is die ouderdoms verskil tussen jou kinders ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9457 by Tienka
Ankia, ons het ook gesukkel met ons 2de so ek weet hoe dit voel - dis so onregverdig maar nou ja, een van daai dinge.

Dit maak my net meer dankbaar vir hierdie boetie wat my so skop - hy's regtig my wonderwerkie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9455 by Kriek
Tienka dit maak n mens hartseer, maar ek het my regtig daarin berus en weet as dit moet gebeur sal dit gebeur, waaroor stres oor iets wat ek nie regtig beheer het nie. Ek weet nie eers op watse CD ek nou is nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9454 by Strik*kie
Tienka, moenie worry nie ons sal survive. En een van die dae is ons so op streep preggars.
:kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9453 by Tienka
Ilze, ek vat so elke 3 jaar 'n break en gaan dan alleen vir my ma kuier, met die kids natuurlik, dit doen ons goed!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9452 by Goggatjies
Tienka,

vir ander is dit so maklik, en dan weer vir ander is dit nie so maklik nie - maar ons sal almal swanger wees, nog voor hierdie jaar verby is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account