file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #9037 by Goggatjies
Morgan, ek het jou pm
Nerlia ek het William tot op 17 & 1/2 maande gevoer, oggend en aand, maar toe wou hy nie meer stil le nie - hy word 20 maande volgende week

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9036 by Dassie
Stem Driekie. Ek hou van die show, maar ek dink G sit baie 'n 'show' op vir die kameras, veral daai bang-vir-alles storie. Ek kan verstaan as mens bang is vir IVF, maar 'n volstruis???!!!! Haha. Maar om eerlik te wees, ek het 'n meisie geken op skool wat presies so optree. Party mense is net over-the-top.

Ja Morgan, ek het ook so gevoel. En dan kom mens agter hoeveel ander sukkel. Mens is nooit bewus van hierdie goed nie veral as jy nog nie beplan om kinders te hê nie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9034 by Strik*kie
LOL no weet ek wat is hsg. Ten minste weet ek wat voorle as ek dr toe moet gaan en daar word allerhande goed gese en moet gedoen word. Ander het sos 'n duhhh daar gesit met mond vol tande. hie hie.

Bella ditto, voel nes jy.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9032 by Morgan
en mens kan nie met almal oor die tiepe goed praat nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9029 by Driekie
Slaan jy die spyker op die kop Morgan!Vir my was dit dit en die feit dat ek vanuit JHB waar jy n vriendin om elke hoek en draai kan he na Mfk toe getrek het waar ek letterlik net een vriendin het saam wie ek sal sit en koek en tee - ja hier is redelik baie vrouens - maar nie die koek en tee en chat tipe vriendinne nie (meer kennise sou ek se)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9023 by Morgan
wat my die heel meeste gehelp het was om te sien eks nie al een wat nie kan swanger raak nie. Voor ek op pampers af gekom het het ek gedink eks al vrou in die wereld wat nie kan swanger raak nie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9020 by Driekie
Jy kan die emosie en so in G&B aanvoel en ek kan nie dink dat dit vir hulle lekker is om te sukkel met die goed nie.Ek hou van die show - dis net vir my asof G hopeloos te "bang" vir als is - in die een episode van Maandag was sy bang vir
1.hoogtes
2. dat bill sou gan vlieg en in n ongeluk sou wees
3. bang vir die ivf besluit
4. inspuitings
5. bang om op daai show op TV te verskyn

En dis bietjie erg - geen mens is so bang vir soveel dinge nie...
Die lewe gaan daaroor mos dat jy dinge moet ervaar en doen anders kan jy net sowel in n glaskassie toegesluit word.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account