file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8974 by Driekie
GB - jy nog hier?
Wou nog vir jou gese het - ek sooooo bly jy het die shower geniet.Dis altyd lekker as jy bederf word!!En 31 weke - sjoe dis nou al amper tyd - ek dink julle moet stick met die naam Johanco - dis mooi en uniek en pas mooi saam jou ander kids se name ook!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8972 by Driekie
Hellooooo en more almal!!!!

Na als wat ek gelees het is ek sommer baaaaie bly en opgewonde vir almal van julle!!!!!

Ankia en VB - so bly julle het darem nou pva's wat julle kan volg!!
Ans en Bella hou vir julle duime - wat moet wees sal wees!!!
Hexy - soooo bly jou DH het die werk gekry - nou gan jy sien - niks gan nou meer vir jou roetine voel nie!!!
Klippie en Strikkie en Nelria en Morgs, Tienka Ilze M2M en almal - hellooooo julle ook, skusie ek doen nie oordentlik personals nie - ek kan niks omtrent onthou wat ek gelees het nie

Dit gan goed met my saam behalwe dat ek n dag agter was in my kop met my siklus - ek is op CD11 vandag - yeah!!!
Ag julle my man was soooooo sweet gister! Ek het gistermiddag n sms gekry dat hy goed vir omtrent R800 gan koop het - toe hy my by die werk kom haal sien ek toe hy het wragties n SAK vites en goed gekoop onder andere vir my n boksie kleur vir my hare.Toe ek hom vra - se hy net - dis om te help om my op te beur en miskien help dit dat ek vinniger swang :laugh: er raak. Ek kon hom opvreet!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8967 by VB2010
Het sommer die radioloog self gebel
Die vrou se vir 'n HSG moet mens voor dag 10 van jou siklus gaan, so tussen jou AF en dag 10, sy se die proses vat so +- 30 min, en jy kry nie narkose nie, sy se dis nie seer nie maar net bietjie ongemaklik en as mens na 'n kontant prys kyk is dit so +- R2000-00

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8964 by sexy~hexy
Hi almal

Wel DH het gehoor hy kry dieselfde salaris as wat hy nou kry, geen voordele of bonus nie :( Maar die ryery is darem minder, en hy werk 4dae en is 4dae af. Ek het hom gese dit is sy besluit, so hy wil dit vat. Maak my net vies, wat help dit hulle vra wat is jou salaris, net om jou weer dieselfde aan te bied :(:( So gehoop hy gaan 'n bietjie meer kry. Sommer nou half depressed.

Stuur vir my ook daardie resep asb Nelria?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8958 by Ansa_S
Driekie is jy 'n roofkyker vandag????

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8953 by Ansa_S
Ek wil ook die resep he! ek is mal vir sop in die winter, maar net tuisgemaakte sop of woolies sop!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8950 by Morgan
ek love butternut sop... asb e mail dit vir my!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account