file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8922 by Morgan
Thanks en dis rerig nie duur nie, sal die naweek gan kry voor ek daarvan vergeet!

Ek het ook eers dag 18 geovuleer! ek wonder of laater ovulasie nie dalk iets te doen het dat mens swanger raak nie? dalk gee dit die eiers genoeg kans om te groei

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8918 by Mommy2Monster
Morgs - jy kan dit by baby city koop.

oja julle ek het ook later op Fertomid ovuleer (CD17/18) dalk...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8916 by Morgan
my hel kyk julle eks nou platinum!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8915 by Morgan
Mommy ek gan na n netcare toe. Hulle verskaf breast pads en als maar geen linene savers nie. maar dis darm nie te duur nie.

Gulianna is so e news presenter met haar eie reality series. Nou raak sy nie swanger nie, toe moes hulle na n FS toe gaan, maar sjoe hulle laat als so erg klink!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8914 by Lia
guilianna en bill is 'n tv series van hulle werklike lewe soos kendra ens.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8913 by Morgan
Nelria unitas verskaf dit nie, jy kry dit saam met n mamma sak wat mens kan koop maar dis vir my way te duur, en die baba sak is anyway klaar verniet. Hulle het gese hulle soek atleast 10 linensavers!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8911 by Mommy2Monster
anje - jip manlief kan dit ook drink.

morgs - die linensavers was R30 vir 10. NB onthou dat as jy by 'n mediclinic gaan kraam gaan jy 10 van hulle kry. so moenie worry om te gaan koop nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account