file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #7640 by sexy~hexy
Klippie, watse pic soek jy? Dis maklik om op te laai, jy gaan net na jou profile, edit en upload image.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7638 by klippie
Hallo Hexy - sal jy asseblief vir my ene soek? As jy 'n cool ene gekry het sal ek vir jou my password stuur, sal jy hom vir my oplaai ook? Ek weet nie hoe nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7637 by sexy~hexy
Umm...dit is wat Jayden ook doen, maar net op ons gras...As ons by 'n plek is, sal hy se hy wil gaan piepie.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7633 by Tienka
Sorrie M2M, dan weet ek nie. Toe Juan begin slaap met 'n onnie, het hy nog by ons in die bed geslaap en ek het hom dood voor die oe gesweer as hy my in die middel van die nag natpiepie, so hy het gelukkig vanself van nag 1 af wakker geword en gaan pp. Partykeer was hy net-net betyds en was daar 'n druppeltjie op sy onnie, daarmee kan ek absoluut saamleef.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7631 by Nelria
hexy - ek stem ek sal ook my laaitjie laat buite piepie etc - maar dan moet mens seker vir hulle nog mooi leer waar hulle mag en nie mag nie ek het nou 2 keer in die laaste maand my so vererg ek was by restaurant met kinder speelplekke wat op die gra is

en by die een plek het die lat sommer in middel van speel sy broek afgetrek en gepee en verder gespeel

by die ander het n ander een net omgedraai en teen boom gepee

nou ek weet nei of ouers dit nie sien nie?

maar my kiddie loop weer (kaalvoet) daar of speel met haar speelgoed wat mond toe gaan daar of erger 'n kiddie sien dit as modder poel en speel met dit?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7630 by sexy~hexy
LOL Nelria, ek lees jou ticker se vant ipv cant :P

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7627 by sexy~hexy
Lol daar is die woord - mattress protector :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account