file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6795 by Kriek
Ok, nog net 5 posts, dan kan ek n Junior'tjie word

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6790 by Kriek
lol Ansa, ek het nog nie eers weer in Pampers in gegaan nie.
n Vriendin van my vertel nou die dag, daar is n vrou wat saam met haar werk, die se dogter is 13, nou die dag vind die ma uit die kind is al 5 maande swanger, sy het dit so weg gesteek (blykbaar is die kind bietjie mollig) haar ma het dit nie eers agter gekom nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6787 by Morgan
ja nee ek kon nie verstaan wat nou nie... dog driekie het 2 skuil name!

Ek was ook nou die dag op pampers maar hy laat my hele laptop hang! dan moet ek eers shut down

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6786 by Strik*kie
Ansa jy kan daai keedo t-shirt wen maar ek dink daar is baie wat ver voor ons is. lol

Praat Ilze, praat :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6785 by Goggatjies
Morgan, het jy my pm gekry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6783 by Kriek
Dankie Strikkie, dan het ek nog so 7 posts om te gaan, of ek moet net klomp tjol praat tot 20 posts, ek kan mos nie so agter geblewe wees nie. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6782 by Ansa_S
Dink julle mens kan 'n prys kry vir die een met die meeste posts?

Ek was nou nou weer by pampers, maar my goeie hel die ding is nogsteeds soooo stadig ek het my sommer van vooraf gewip!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account