file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6899 by Tienka
Nee Ilze, hierdie outjie was glad nie beplan nie. Ons het 'n seuntjie van 5 ook en het gedink dit was nommer laaste want ek het vreeslik gesukkel om swanger te raak. Toe raak ek laks met die birth control want ek het erg PCOS en whalla hier is boetie nou :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6898 by Driekie
Oor geboorte gee - ek het die normaal-ding gedoen (het epesiotomie gekry daarby) en dis netso oor en verby - net bietjie gross na my smaak..maar nou ja ek sal dit weer doen!!!

En dan laaste wat ek kan onthou - watse inligting moet ek na wie stuur vir die lys wat ons saamstel - dis n briljante idee!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6895 by Kriek
Ta ta Ansa, geniet die res van jou middag.
Hallo Driekie, geluk met jou vriendin se swangerskap. En jammer om te hoor van jou swaer, dit is verskriklik erg, mens kan net bly wees hulle is ok

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6892 by Driekie
My goeie hel maar julle het gechat!!!!Ons het n super-crappy begin vandag gehad by die werk - ek mos n hele trok vol pakkies aflaai sonder n enkele dokument want die stupid nagskof mense sit en speel mos games in plaas van om te werk!!!!!!!

So nous ek ok hier en kan uiteindelik saam-chat!!!
Ok antwoord op Morgan se vraag - ons is so 3ure van JHB af..ons het n plan om die nwk soontoe te gaan. Probeer nog vir DH oorreed so julle moet seblief saambid dat hy kan afkry en dat ons ons Saterdag plan kan verander in n vanaand of more plan.Dan join ek julle wraggies Dinsdag!!!

Genade tog Ansa!! Ek dink aan julle almal!!Ongelukke gebeur regtig vinnig!!!

O en ek het gister wragties baaaaie goeie en slegte nuus binne ure van mekaar gekry.
My beste vriendin hier op die dorp het Vrydag toe hulle nog met vakansie was uitgevind sy's swanger. En gisteraand bel my ma my om te laat weet my swaer is gistermiddag reg voor sy huis ge-hi-jack (darem weer die kar terug en hy en hulle worsie wat hulle gedreig het om te skiet oor sy hulle gestorm het is darem oke en niks oorgekom nie).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6886 by sexy~hexy
Geniet Ansa, en hoop jy voel more weer fris en vars en lus vir die dag :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6884 by Kriek
Dankie Strikkie, maar ek chat nou weer hopeloos te veel, moet seker nog so bietjie werk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6883 by Ansa_S
Arrie Warrie maats, ek gaan nou huis toe en in die bed klim onder die duvet!

Geniet julle middag en mag julle almal 'n fantasmagoriese aand he!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account