file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6808 by Ansa_S
Ek het nou sommer weer vir Skapie 'n boodskap gestuur omdat sy so mia is hier by ons en weer vir haar ons nie forum se adres gegee! :angry:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6806 by Kriek
Ek weet Marie, dit is verskriklik erg, dalk sal die ma besluit om die kind te laat aan neem, want hemel sy is nog self n kind.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6805 by Ansa_S
Ilze dis erg as jong kinders al so vroeg ma word!

Julle ek wens ek kan van hierdie gevoel in my kop ontslae raak, elke keer as ek opstaan voel dit soos net voor my duiselig word, jou kop vol of jy so klop en dan 'n tree of wat verder dan gaan dit weg!

Het al gedink dis my lae bloedsuiker, en geeet maar dit werk ook nie. Dit voel aardig!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6803 by Strik*kie
Julle sien, ons wil babas he en sukkel ons morsdood en kinders wat nie wil nie word swanger. Shame ek din dit moet hengse skok wees vir 'n ouer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6801 by sexy~hexy
Ai julle, die kinders van vandag. Op 13 het ek nog barbie gespeel, beslis nie met seuns gespeel nie. Ek weet die kids van vandag weet meer as ons op daardie ouderdom, maar op 13 is hulle nog self kind! Dit is net nie reg nie :(

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6799 by marie r
Sjoe Ilze, dit is bietjie rof. 13 en dan gaan sy met 'n kind sit. Die kind se hele lewe lê nog voor haar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6796 by Morgan
ankia nog niks van jou gekry nie?? nee wag ek lieg ek het een gekry met al jou info.... het jy die lys gekry met almal se info?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account