file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6861 by Kriek
Jippee, ek is darem nou van die fresh lysie af

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6859 by Dassie
Dis altyd so ironies om te hoor van jong meisies wat onbeplande swangerskappe het.

En dan as mens eendag getroud is en beplan vir 'n baba dan woops. Sit jy met fertility probleme.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6855 by Kriek
Hallo Tienka, dink nie ek en jy het al ontmoet nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6852 by Tienka
LOL Ansa, so waar!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6849 by Ansa_S
Ja jong seuns is mos maar slim as dit by planne maak kom.

Ek het vir my man gese, ek wil graag 'n seuntjie eendag he, maar as hy sy pa se streke moet he soos toe hy jonk en ongetroud was, sal ek nie 'n oog in die aande toemaak nie!

Seuns het altyd 'n broek vol planne as dit by meisies kom! :unsure:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6842 by Tienka
Sjoe, 13 is vrek jonk. Ek dink dis baie belangrik om 'n oop verhouding met jou dogter te he. Ek het 'n 17jarige wat gelukkig nog nie belangstel in seuns nie, sy dink dit is siek dat haar ma weer swanger is (gross, haar ouers het nog seks) MAAR sy weet sy kan na my toe kom sou sy besluit om dit self te probeer en ons sal vir haar die pil kry. Net my 10c :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6839 by Kriek
Dink ook ek sal kwaai wees as ek n dogtertjie moes gehad het, veral met die dinge wat kinders in vandag se tyd mee in aanraking kom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account