file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6267 by sexy~hexy
Ai julle, my AF is net weer vreemd. Ek het die maagpyn en die rugpyn, het gisteroggend afgevee toe is dit rooi. Gister heeldag niks. Vanoggend weer afgevee, bietjie rooi. Sover weer niks. So ek is seker nie op CD2 nie, want julle se mos CD1 is wanneer jy begin vloei. :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6266 by Nelria
ansa - ek waggel nie en wonder altyd hoekom party mense se hulle doen? maar maybe is dit as hulle so groot word?

Ansa - AI jong dis vreeslik het sy uitgeswaai vir iets of wat het gebeur?

morgan- yippe dan is dit darem al 3 van ons LOL - hopenlik log charlaine aan dan kom sy ook

charlaine???????

Waar is blessed julle?? was sy al op? of het iemand al haar ge-mail? of op pampers gaan haal?

Blessed????????? jy moet ook kom

tienka - ja ja girl the more the merrier!! :) jy bly mos in centurion so nie probleem nie

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6264 by sexy~hexy
Hoe gaan dit met die juffrou Ansa?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6263 by sexy~hexy
Ek lees by Julz se forum dat borsvoeding kan ook vir AF laat wegbly, en selfs maak dat jy nie ovuleer nie. Het dit nie eens geweet nie. Ek het nie my period gekry na die keiser nie, was vir my baie snaaks, maar toe op 6weke een aand toe tref dit my, asof jy die sluise van Augrabies oopgemaak het.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6261 by Morgan
haha ansa ek dink as mens so groot is gee mens nie meer n hel om hoe mens loop nie. Eks darm nog nie daar nie maar sjoe die kleinste dinge word so moeilik. Se gister vir tienka ek kan nie eers meer voor die yskas staan en hom oopmaak nie... moet eers oop maak en dan verby skuur!

Dis vir my so erg oor daai ongeluk, enige ouer se grootste nagmerrie. En dan nog die arme juffrou.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6248 by Ansa_S
Dankie Ilse, het nou gehoor die een dogter wat ook al oorgeplaas is pretoria toe, se kopvel was omtrent af, het dit met 40 krammetjies vas gesit, en hul is bekommerd oor haar rug.

As ek swanger is wil ek net asseblief nie waggel soos 'n eend as ek loop nie, ek sal hard konsentreer om dit nie te doen nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6247 by Tienka
Ek was met al my swangerskappe HUGE, kry dit van my ma af, ek tel 'n gemiddeld van 20kg op elke keer. Hierdie is nou laaste, gaan definitief 'n sterilisasie laat doen na hierdie outjie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account