file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #6244 by Morgan
Ja nelria ek gan beslis, sien vreeslik uit om paisley te ontmoet... tienka jy moet ons ook try join!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6243 by Kriek
More julle almal !! Ek gaan nie probeer opvang nie, so as ek iets mis, dis nie omdat ek ongeskik is nie hoor.

Ansa, het so vinnig gelees van die ongeluk, dit is verskriklik en ons hoop en bid dat die juffrou ok sal wees.

G, bly jy het jou ooievaars geniet, dit is darem maar vreeslik lekker.

Julle klomp met julle boepies lyk pragtig.

Julle moet almal n heerlike dag he xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6242 by Morgan
Ek en my man het ook nou die aand daaroor gepraat. Ons wil beslis nie vinnig nog n baba he nie. Maar ek wil nie graag weer als opvoeter met die pil nie. Sal mooi met die dr moet praat en hoor wat stel hy voor

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6240 by Nelria
tienka so dan is jy mos ou hand - gin wonder jy dra groot nie :) - net van my 1ste tot my 2de kan ek HUGE verkil sien met lea het ek net 9kg opgetel en nie maternity wear nodig gehda nie eers op 30 weke gewys wys

met boeta het ek al op 8 weke gewag op 18 in maternity in my ass is dubbel sy size en ek is al 10 op en ek het nog 8 om te gaan :(

morgan - ek het paisley se fb gekry sal graag gaan :) - my man werk gewoonlik op nwk in any way so dit pas hom as ek rond ry - gaan JY?

ansa - dis die skok girl dit werk op jou onderbewussyn - shame man

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6234 by Ansa_S
Wel ek gaan nie weer enige voorbehoedmiddels gebruik nie, so as ons swanger raak en baba kom dan sal ons super versigtig moet wees, want ek is mos so vrugbaar soos 'n konyn, behalwe dat die goedjies nie lank vasklou nie.

So as die probleem uitgesort gaan word sal ek met 'n blikbroek moet slaap na eerste baba, anders verjaar my kinders nog in dieselfde jaar! he he he

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6232 by Tienka
LOL en toe kry jy amper 'n panic-attack!! Wys jou hoe oorywerig is ons breine.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6229 by Morgan
haha ja tienka en toe verder in my droom toe word die een baba sommer n tweeling! dis oor ons gister so gepraat het oor twins!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account