file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #4117 by Driekie
Hi Hexy en almal anders!! Uiteindelik voel ek weer mens na ou tannie Af se besoek!
My temps is lekker laaaaaag vir hierdie eerste 6dae van my nuwe siklus - vandag sommer 36.3, n rekord-low temp!!

Hiers nie verder veel nuus by my nie behalwe dat ek nou begin dink ek moet maar vir my skoonsussie n shower reel want as dit van my skoonouers afhang - gan sy tot kersfees wag!!Enige idees is baaaie welkom!!!!!
Dis n dogtertjie en sy is nou so 30weke swanger..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4113 by Ansa_S
More almal!

Het 'n rustige naweek gehad, het niks gedoen nie,net gerus en gerus en gerus.

Sal seker vandag die progrestoroon uitslae kry, sal laat weet as ek gehoor het.

Dit het my nie vreeslik gepla nie, maar vanoggend toe ek wakker word toe begin ek te stres! Ek het die afgelope tyd nog net slegte nuus gekry as dokter my bel met een of ander bloeduitslae, soos ek verwag maar weereens die ergste! :unsure:

Het 'n besige dag, so ek weet nie of ek so baie gaan kan chat nie. Het personeelvergadering na skool en dan hokkie oefening van 4uur tot 6 uur. Hkm moet maandae altyd die dolste dag van die week wees? :angry:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4099 by sexy~hexy
More almal

En hier is ek ook B) Dankie dat julle my laat weet het van die link, lyk my dit gaan beter hier gaan asb by die PF.

Klaar getrek, ek is omtrent moeg. Die bediende moet vandag aangaan met die laaste goed uitpak en wegpak.

AF is veronderstel om vandag op te daag...so ek wag in spanning.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3974 by VB2010
Morgan my senuwees is lekker klaar!!
Laas maand het dit my nie gepla nie maar ai nou is ek een senuwee bol!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3962 by Morgan
Hello hello

VB jou drs afspraak kom al hoe nader jy kan seker nie wag nie! Die begin van n BFP!!

Het gister die hele huis gespring clean van bo tot onder, my man het darm al die harde werk gedoen!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3831 by VB2010
Hi julle

Hoop julle geniet nog sover die naweek, wil net gou kyk of my ''detail'' wys waarvan Anje gepraat het

Lekker naweek

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #3762 by Laliek
Hallo girls!!!!!!!

Sjoe ek was sooo lank terug op PF en gelukkig het ek op Facebook die boodskap gesien almal is nou hier.

Ek was vrek besig gewees die laaste twee weke so moet heeltemal van voor af opvang!

Wat is nuus wat het ek gemis?

My status - ek is in 2ww - het Dinsdag geovuleer (alhoewel ek die obsessiewe behaviour gelos het die maand - niks temps en niks getel nie - net op instinct en OPK gegaan) so ons sal maar sien wat gebeur - maar ek begin nou uitsien na ons afspraak by oom Strikdas 1 Junie - ek wil nou soooo graag ook 'n pensie he!

Het ek enige BFP's gemis??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account