file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63400 by Cornel
Klippie ek glo nie Charlaine is op FB nie!

Shame Ansa jou arme boude!!!!!!!!!!!!

Toemaar ek kan ook nie te hard praat nie.......is vir alles lus behalwe die kos wat ons hier kry....dis so SMAAKLOOS!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63397 by Strik*kie
Kriek jy sallie glo hoe lus was ek die naweek vir twister nie. Het by jou aangesteek :lol: Dink as ek nog een keer vir dh vra gaan ons nie kfc toe nie kraam hy 'n kat :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63393 by Ansa_S
Dink dis hoekom my boude so pyn, hul kan die geeet nie meer verdra nie! :woohoo:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63392 by klippie
Dassie hoe voel jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63390 by Strik*kie
Dasie voel jy nou al beter? Die verkoues is mos maar in oggend stil en dan deur dag kom dit weer met wam bam!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63387 by klippie
O strikkie - ek het vergeet om daai mail te check, sien nou eers! Jy's gorgeous! Cool, nou weet ek tog hoe jy lyk!

Cornel - ek weet nie van Charlain nie, het niks van haar nie, sy is ook nie op FB nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63386 by sexy~hexy
Die pregnavit bevat die volgende:
Vit A, B1, B2, B6, B12, Vit C, Vit D, Calcium, Copper, Fluoride, Folic Acid; Iodine, Iron, Magnesium, Manganese, Molybdenum, Niacin, Potassium en Zinc :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account