file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63341 by Ansa_S
Klippie ons sal maar kyk vir 'n pos, glo nie ek sal hoef te werk nie, maar ek kan nie heeldag by die huis sit nie, ek moet maar werk.

As ek nie 'n pos by 'n skool kry nie, sal ek maar kyk vir 'n ander halfdag werk of iets net om aan die gang te bly ag en finansieel is dit maar beter as altwee werk.

Ja strikkie maar my boudpyne is erg, dis regtig altwee my boude wat pyn!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63339 by Strik*kie
Klippie Sorry jy post toe so vinnig :lol:

Het jou vroeer ook gese aar ek is bly AF het opgedaag en nou is daar PVA. GREAT!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63335 by klippie
JUlle, dit moet nou net my luck wees, maar die FS se dame het vanoggend gesê sy faks die voorskrif deur, en ek het nou nog niks gekry nie........hier gaan ons al weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63332 by Strik*kie
Dis baie nice Cornellie.

Ansa, ons het almallyk my dieselfde pyne die maand.

KLIPPIE ROOFKYK JY??? :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63327 by klippie
Ansa, sal jy 'n pos kry by 'n ander skool, of beteken die bevordering dat jy kan ophou werk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63322 by klippie
Ansa, ek wens ek was jy - sal wat wou gee om Wimbleton te sit en kyk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63318 by Ansa_S
Cornel ek haal my hoed af vir jou wat daar bly waar daar niks binne jou bereik is nie.

Maar ek sal ook nie sonder my man kan bly nie.

Ons gaan ook heel moontlik einde van die jaar of vroeg volgende jaar trek, hul wil my man verplaas. Darem bevordering.

Daar is 2 moontlikhede, Rustenburg of Lydenburg.
Moet se ek sal eerder Rustenburg toe trek want dis dan net so 140 km van my ma af maar Lydenburg voel of dit aan die anderkant van die wereld is, so ek hoop en bid maar ons kan Rustenburg toe gaan as ons moet trek, maar in my stilligheid hoop ek hul kan my man sommer net hier bevorder sonder dat ons hoef te trek!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account