file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63384 by Strik*kie
Ansa moenie worry nie daardie is ook een van my probleme, sit en kou aanmekaar, deur dag is dit ok maar as saam dh by huis wow, dan is dit nag kou hier aan chips en daar aan choccies en nog aandete en so hou die sirkel aan. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63383 by Dassie
Hugs Kriek. Jammer oor al die onsekerheid waardeur jy nou moet gaan. Ek hoop jy vind gou 'n wonderlike nuwe job.

Cornel - Baie mooi gediggie.

Klippie - Woohoo vir jou PVA. As die simpel mense nou net die vervlakste voorskrif kan faks lol.

GBaby - Voorspoed met die kar koop.

Nelria - Hoop Xen word gou beter, dis maar erg as hulle so klein is.

En nou is ek weer blank.

Geniet die res van julle middag!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63381 by Kriek
:laugh: Ansa, ek voel dieselfde, het vanoggend vir die eerste keer in n lang tyd weer op die skaal geklim, en toe is ek sommer al van vroeg af depresief, liewe land, weet nie waar het ek so baie gewig opgetel nie, dis al daai flippen twisters wat ek so verober. :blink: So vandag was dit net tuna slaai gewees :( Sal maar net moet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63380 by Cornel
Plesier Kriek!

Julle waar is Charlaine,kan iemand haar nie bel of sms om net te hoor of als okay is nie???????????

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63376 by Kriek
Ek is terug, net gou die laaste 2 bladsye opgevang.
Cornellie, dankie vir daai mooi boodskappie hoor.
Oooooooo Klippie, ek kan sommer al sien hoe begin jy kook omdat jy weer moet sit en wag vir n faks van n dokter af. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63374 by Ansa_S
Cornel druk jou maag sommer ekstra uit!

Ek weet net een ding as ek die nou vinnig swanger raak sal ek vinnig groter klere moet kry want my klere sit alreeds kanp van kakebene wat oortyd werk!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63372 by Strik*kie
Jy ka dan vir Lalie ook vra of vir Sunrise. Weti hoekom dink ek dis in maag nie seker eenv an my blonde oomblikke.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account