file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63483 by sexy~hexy
Yay Cornel :) So jy is net so 4daggies na my. Dan kan ons al mooi ietsie sien en die hartjie hoor klop :) As die sonar masjien nie uit die jare toet is nie mind you :blink:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63481 by Driekie
Hello again - eks terug!!!!!Flip maar my magie raak nou eina!!En my rug voel of ek n senuwee knyp so by my heup bo-langs!

Wat het ek gemis - ek het gelees maar kan niks onthou nie :huh: :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63480 by Cornel
Hexy ek gaan die 26ste Julie ~ dan is ek presies 9 weke!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63476 by Cornel
Strikkie jou baba wat so dans is te oulik!!!!!!!

Hier is dit nou weer okay,dis koud in die oggende en dan weer so van 4 uur af raak dit weer koud,maar ons huisie het net teel vloere in,so hy bly heeldag koud ~ sukkel heeldag om my voete warm te kry,trek nou al sokkies by my slippers aand....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63473 by Kriek
Nice Hexy, dan sal jy al die hartjie hoor klop

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63471 by sexy~hexy
Raaaaaaaai wat????

Ek het nou met my gynie gepraat, hy het dat ek 'n afspraak maak vir die 21ste Julie, vir my eerste ondersoek en scan :):):)

Dan is ek al so 8weke :):):)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63469 by Strik*kie
By ons ook, het even vanoggend paar reendruppels geval te was dit nie so koud nie, maar nou begin dit kouerig raak grrrrr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account