file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63317 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63316 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63314 by Driekie
WOW - dis soo mooi Cornel!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63313 by Ansa_S
Dis baie besonders Cornel!

Driekie ek het 'n pyn in my lae rug en steekpyne in my lieste!

Dink dis die koue wat als so vererger!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63312 by Cornel
Ansa die dr het gese dit is nie nou nodig vir die progrestoroon aanvulling nie,sy se die foliensuur sal vir eers die ding doen.

Hier is glad nie poskantore nie............

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63308 by Cornel
Maak jou oë toe en jou hart oop
En voel hoe al jou sorge wegloop.
Jy moet jou net aan God toevertrou
Hom toelaat om jou in liefde toe te vou.

Want die lewe op aarde is nie maklik nie
En van die uitdagings voel so onredelik,
Maar God vra ons net vir ons bes-
En belowe Hy sal sorg vir die res.

Wanneer jy moeg is, hoop verloor, berou,
Is daar altyd een deur wat oop staan vir jou.
Dit is die deur na die huis van gebed,
Waar God altyd reg staan om jou te red.

KRIEK,HIERDIE HET MY DADELIK AAN JOU LAAT DINK!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63307 by Driekie
ek bedoel goed....skuus

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account