file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #61975 by Driekie
Nee wat Nessie - ons is nog n paartjies hier!!!
En ek en Strik en Kriekels en Ansa en Ankia waai? - NEVER!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61972 by sexy~hexy
:D Nessie, hier gaan meer aan as op die Jan/Feb 2011 thread, ek is beslis 99,99% hier, die ander bietjie gaan vang ek net daar op...Niemand chat op die ander forums soos hier nie :D:D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61969 by Nessie
Ek besef nou hoekom dit so stil is hier... al die mamma's to be gaan chat nou op die Mommy2be forums. Is ons nie meer goed genoeg nie? :dry: :unsure: :(

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61967 by Driekie
Strikkels is dit nie OV pyne nie????
Seriously - ek het eergister sommer in bolletjie opgekrul van sulke pyne!!!
Dis genuine nes af krampe en het amper gedog hier is sy nou n hele halwe maand te vroeg...gelukkig geweet my af was nog aaaaaltyd laat en never ever vroeg nie (net daai eerste maand wat ek die Postovals gedrink het, maar dit was om my siklus reg te kry)!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61965 by Strik*kie
Driekie, ja dit kan dalk wees want ek kon nie dink daar is 2 eggies week uitmekaar nie, want dan was O 2maal. Maar dit maak vir my meer sin.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61963 by sexy~hexy
Mmmm Strikkie...of dis OV pyne of daar is implantation aan die gebeur dolla :P

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61961 by Nessie
Ek is baie bly vir julle! Dis wonderlik nuus!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account