file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62054 by klippie
Cornellie, my hand is glad nie seer nie, net baie ongemaklik, want hy't halpad gips en halfpad verband, so kan nie buig nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62049 by Strik*kie
Klippie ons sal almal saam vir die heks skree om te kom

ROOI HEKS KKKKKKKKKOOOOOOOOOOOOOOOOOOOMMMMMMMMMMMMMM NOUUUUUUUUUUUUUU!!!!!
:lol:

Driekie, dan gaan ons bos. As dh vra wat my getref het se ek net jou naam!!! :lol: ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62043 by Cornel
Haloo Rakker!

Klippie hoe voel die hand?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62041 by klippie
Strikkie, wanneer gaan ek jou gesiggie te siene kry :pinch:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62040 by klippie
Thanks Drix - sy moet vinnig maak - as sy na 4 kom kan ek eers Maandag die FS bel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62039 by Driekie
Haaai Mommy!!!!!!!!!Bly iemand kleur ok hare soos ek gedoen het tydens preggy!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62037 by Driekie
Dis wat ek jou heeltyd probeer wysmaak Strikkels!!!!!!!!!Gaan bos die weekend - en die wnytjies kan vloei - gisteraand was wow (skuus tmi) :blush:

Oioioioi Klippie - ons jaag haar daar na jou kant toe hoor!!!!Sy is nie meer welkom by my nie - haar laasmaand haar maand kennis gegee!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account