file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62030 by klippie
Ek soek na my AF, my AF, my AF. Ek soek na my AF, die AF van my.

O waar is my AF, my AF, my AF. O waar is my AF, die AF van my.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62027 by Strik*kie
Dis presies hoe dit voel, en dan sulke steekpyne in vjj (oops tmi). Nee hel ek het dit nog nooit gehad nie, so af en toe steekpyne in my sye maar nie die pyn die tyd van die maand nie. Gewoonlik is dit net as AF kom. So dalk O ek nou eers en nie vroeer soos ek gedink het nie????

Naweek hier kom ek!!!!!!!!! :lol: DH beter reg wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62024 by Mommy2Monster
helo die roofkykertjie will net inchip ;-)

harekleur is ok...ek kleur en highlight nog elke 7 weke (was laasweek weer daar)
EN ek het met my vorige kleintjie....

volgens my gynie - geen probleem en
volgens my haarkapster - al risiko is dat (a) kleur nie reg vat nie - wat bitter min gebeur OF (b) dat die perm - as daar mense is wat hare perm nie vat nie - WAT amper altyd gebeur....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62021 by Cornel
Strikkie,dit gaan maar so aan en af! Maar nou probeer ek regtig my bes! Ek wil ook nou nie my liggaam te hard skok nie............

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62020 by Driekie
Uhm.....ek is seker die slegste preggy fairy gewees as ek so luister en lees van al die moets en moenies!! :huh: :laugh:

Ek het biltong en kaas geeet, my hare gekleur, wasgoed opgehang, meubels geskuif - ek kan aan en aan gaan :huh: :laugh:

Netso Striks - ek het nog nooit ooit in my lewe O pyne gekry nie nie eers vorige keer wat ek fertomid gebruik het nie (of miskien het ek en ek het nie geweet dis dit nie).Dit het so met die branderigheid begin en erger en erger geraak..gister was dit minder en vandag net so nou en dan..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62016 by Strik*kie
Cornel soos egk gese het dis daai dampe van die kleur (skerp reuk) wat sleg is, so as jy gaan se net vir haarkapster jy is preggies. Daai stuk wt Kriek gepost het se deselfde.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62015 by Cornel
Strikkie,ek het Mei maand so OV pyne gehad dat ek nie kon loop nie,dit het so gekramp en as ek opstaan het dit vir my gevoel al my binnegoed gaan by my vajyjy uitval....DH het die dr hier laat kom,maar sy kon niks fout vind nie,toe bel ons my gynie,toe se hy dis OV pyne ~ hy se dit kan so erg raak dat die vrouens hospitaal toe moet gaan......Ek het gedog ek kraam ~ wat weet ek nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account