file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62014 by Strik*kie
Tata Hexy lekker naweek.

Cornel het gewonder, maar Kriek was kwaai toe dog ek sal maar nie vra hoe dit gaan met rokery nie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62011 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62010 by Cornel
Hexy,ek sien jy is nog hier!

My niggie (Gerne) se dis heel okay om nou hare te kleur en so aan..........(ek dra maar net haar boodskap oor ~ ek sal maar eers die gynie vra)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62009 by Strik*kie
Driekie, ek het nog nooit rerig pyn gehad met O nie, maar dit voel soos AF pyn en so brandpyn maar ver onder my naeltjie. Ouch dis seer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62003 by Cornel
Ja!!!!!!!!! Die lus is nog daar maar ek kou maar my Nicorette chappies.

Elke keer as ek lus word vir 'n siggies dan kyk ek net na die toetsie of na my ticker.......dan dink ek "cornel dis nie gesond vir jou baba nie"

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61999 by Nessie
Cornel, ek neem aan jy is sekerlik baie bly dat jy toe gestop het om te rook? :cheer:

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61992 by Mommy2Monster
hexy hexy hexy - ekt nou eers jou PM gesien :blush: :blush: :blush: sorry... :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account