file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60834 by Cornel
Hi Driekie, baie dankie! Moet nou assblief nie meer verder stress ooor die brief storie nie,almal het dit al lankal vergeet!

Ansa baie dankie vir die gebed!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60831 by sexy~hexy
LOL Cornel, my DH praat al van TTC die maand af van 'n tweeling, en gister vra hy kan die bloods optel of dit 'n tweeling is, en hy se daai twee strepies op die HPT wys mos dis 'n tweeling :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60827 by Strik*kie
Lalie ja sy het vanoggend gegaan, sal seker more kom post want sy het gese sy is more terug by werk al is sy afgeboek toto dinsdag. Ouch dink dit gaan vrekseer wees. :lol: vir haar signature, ek het ure gelag daaroor, as jy die pic in jou kop sien. whaaaaaaahhhaaaaaaaaaaaaaaaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60826 by Cornel
Waar is julle nou??????????????????????

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60823 by Goggatjies
julle moet nie van my vergeet nie,
ek het eers op dag 17 ge ovuleer - so ek is saam met julle girls

Ansa - Dankie vir die gebed, ek het sommer 'n knop in die keel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60821 by Driekie
Dankie mwah mwah Striks!!!!

Hello Cornel - uiteindelik kry ek jou beet!!!Eks nou sommer weer happy ek was windgat gister!Van my kant af vir jou en Driek baie baie baie geluk en mag dit regtig hierdie keer die beste 9 maande van jou lewe wees!!!!!!

Laliek - sommer so vinnig vinnig is die ding gereel - sys vanoggend in..of dis wat ek kon aflei van die posts..die ander kan dalk beter help

Ek het nie n clue wat ons gan eet nie!Maar eks lus vir ongesond eet en sommer baaie daarvan!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60808 by Cornel
:blink: MMMMMMMMMMMMMMMM Hoe lekker klink daai visvingers van Laliek nou! :blink:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account