file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60807 by Laliek
Wanneer gaan Klippie in haar vir op weet julle? Ek wou my doodlag gister toe ek haar signature sien - lol - wonder of die ontvangsdame al die vuvu uit haar h@l gekry het!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60806 by Laliek
Ag lekker Hexy, ek is maaallll oor seekos mmmm...

Dankie strikkie! Ons het Maandag spaghetti met mince geeet, ek dink ek gaan maar hou by visvingers of vis - ietsie vinnigs en darem nog bietjie gesond haha :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60800 by Cornel
Halo Julle Ek Is Ook Weer Terug!

Het okay geeet vanmiddag,maar nou het ek daar naar gevoel waarvan Hexy vanoggend gepraat het!

DH het my verbaas vanmiddag: Hy bly praat van die "tweeling",as ek vra hoekom hy so se dan se hy omrede die toetsie so vroeg duidelik gewys het.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60799 by Driekie
HIE HIE Laliek - laat jy my nou giggel!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60798 by Strik*kie
Driekie PM - reply.

Lalie huby het gese hy maak sommer iets Lekker. he he
Anders kan ek vir jou vinnige pasta gee met mince.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60797 by sexy~hexy
Wat is dit vandag met die server GRRRRR

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60793 by sexy~hexy
Lalie, weet nie wat beplan DH vir aandete nie, hy werk nagskof so dan maak hy vir ons kos. Hy het gese hy gaan vir my Calamari koop waarvoor ek nou al twee weke lank voor lus is :D Jayden sal seker KFC Pops en 'n milkshake kry - hy sal sy lewe gee vir pops en milkshake :D. So dis seker 'n take away aand by ons :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account