file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60755 by Ansa_S
Ek dink hierdie winter is 'n goeie ding vir al die bd!!
Want dis nou heerlik onder die komberse en 'n gevroetel onder die komberse is so opwindind, so dis hoekom die BFP's so ingeryg word!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60744 by Strik*kie
Driekie jou gepm!!!

Ansa dan is so 5 saam!!! wow dit moet iets goed beteken.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60741 by Laliek
Hmmm Ansa, dis daai BD vir love sake wat gewoonlik die little bambinos maak...Strikkie het juis daaroor gepraat vanoggend :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60735 by Ansa_S
Strikkie ek is ook naby julle klomp, ek en Driekie is op dieselfde dag. Maar ek het glad nie die maand gebd vir swangerskap nie, net uit liefde en verliefdheid op my man! So kans is groot dat ek die eiertjie gemis het.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60721 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60720 by Laliek
Slakkie haha. Exactly, hulle is eintlik enigstes wat plesier kry uit hierdie storie uit :blink:

Ansa - dis baie baie mooi en baie dankie vir daai gebed van jou! Gee my sommer nuwe hoop xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60715 by Strik*kie
Slakkie ja ons is paar wat so saam saam is mt cycles. Dis ek en jy en Kriek en Driekie. Tussen die 4 van ons moet daar so wragtig 'n pragtige BFP uitkom :lol:

Ansa, heng jong jy maak dat die trane sommer wil loop. Baie dankie vir dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account