file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59752 by Driekie
Ja nee kyk - jou gese dalk is daar n doel dat jy nie op pil kon gaan Hex - ek neem aan volgens die congrats dat dit toe wel positief is!!

Baie baie baie geluk!!!!


Hallo almal anders wat ek nog nie gegroet het nie!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59749 by Slakkie
o ja ek kom report vrydagoggend van my defnitiewe PVA

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59747 by klippie
Ja, luister vir Hexy!

Toets toets toets toets toets!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59746 by Cornel
:laugh: Slakslym ~ shame arme Slakkie!

Sterkte vir more Kippie!

:unsure: Paisley ek kom nie verby DH nie.....ek het nog altyd (met die vorige 2 swangerskappe) eers 2 weke na due date getoets..........en DH glo nou vas daaraan :unsure:

Sorry,maar julle sal elke 2de dag die DETTOL TOETS se uitslae kry...........daarmee het hy saam gestem. :(

:laugh: Ek en Hexy is defnitief saam preggies..... :laugh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59744 by sexy~hexy
Ek stem Cornel. Nie om druk uit te oefen nie, jy kan maar jou een toetsie gebruik. Indien dit dan - is, kan jy mos jou tweede toetsie gebruik oor twee weke. Dan is dit anyway na dit net nog twee weke dan is julle in SA en kan jy weer voorraad kry.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59740 by klippie
Hi, ek is Mev 632

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59739 by Kriek
:laugh: Cornel, shame man nou het jy vir Paisley ook op jou rug, jy gaan nie uit die een uit kom nie jong ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account